Search form

Maleagi 2:17

Julle het die Here moeg gemaak

17Die Here is moeg om te hoor wat julle sê. Maar julle vra: “Wat het ons gesê wat die Here moeg gemaak het?”

Julle het Hom moeg gemaak toe julle gesê het: “Die Here hou van mense wat verkeerd doen,” en toe julle gevra het: “Waar is die God wat moet kyk dat mense reg doen?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index