Search form

Maleagi 2:6

6Hy het vir die mense geleer wat Ek wil hê hulle moet doen. Hy het vir hulle reg geleer, nie verkeerd nie. Hy het naby My gelewe en gedoen wat Ek wil hê hy moet doen. Hy het baie mense gehelp om hulle sonde te los.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index