Search form

Maleagi 2:7

7Ja, ’n priester moet weet wat om te sê. Hy moet vir die mense sê wat is reg en wat is verkeerd, want hy bring vir hulle die boodskap van die Here wat oor alles regeer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index