Search form

Maleagi 3:1

Wanneer die Here kom

1Die Here wat oor alles regeer, sê:

“Ek sal iemand stuur om vir julle

’n boodskap te bring.

Hy sal vir My die pad gereedmaak.

Julle soek die Here, en Hy sal gou

na sy tempel kom.

Julle wag vir die Engel wat

’n verbond gemaak het met julle.

Dit is Ek, en Ek sal nou kom.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index