Search form

Maleagi 3:16

16Die mense wat die Here eer, het toe daaroor met mekaar gepraat, en die Here het gehoor wat hulle sê. Daar was ’n boek voor die Here. Hy het in die boek al die name geskryf van die mense wat Hom eer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index