Search form

Maleagi 4:1

Die dag is nou naby

1Die Here wat oor alles regeer, sê: “Die dag is nou naby, en die dag brand soos ’n vuur. Al die hoogmoedige mense en almal wat verkeerd doen, sal soos kaf wees, en op daardie dag sal hulle verbrand. Daar sal niks van hulle oorbly nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index