Search form

Markus 1:14

Jesus kies sy eerste dissipels

(Ook Matt 4:12-13,17-22; Luk 4:14-15; 5:8-11; Joh 1:40-42)

14Koning Herodes het vir Johannes laat vang en hy het Johannes in die tronk toegesluit. Daarna het Jesus na Galilea gekom en Hy het vir die mense God se goeie boodskap gebring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index