Search form

Markus 1:29

Jesus maak Simon se skoonma gesond

(Ook Matt 8:14-15; Luk 4:38-39)

29Jesus en sy dissipels het uit die sinagoge na die huis van Simon en Andreas gegaan. Jakobus en Johannes was ook by hulle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index