Search form

Markus 1:32

Jesus maak baie mense gesond en Hy preek in Galilea

(Ook Matt 8:16-17; 4:23; Luk 4:40-44)

32In die aand toe die son al onder was en die Sabbatdag verby was, het hulle aangehou om baie mense na Jesus toe te bring, siek mense en mense wat duiwels in hulle gehad het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index