Search form

Markus 1:40

Jesus maak ’n melaatse man gesond

(Ook Matt 8:2-4; Luk 5:12-16)

40’n Melaatse man het na Jesus toe gekom. Hy het voor Jesus gekniel en vir Hom gesoebat: “As U wil, dan kan U my gesond maak.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index