Search form

Markus 1:9

Johannes doop vir Jesus

(Ook Matt 3:13,16-17; Luk 3:21-22; Joh 1:29,32-34)

9In dieselfde tyd het Jesus van die stad Nasaret gekom. Nasaret is in die provinsie Galilea. Johannes het vir Jesus in die Jordaan-rivier gedoop.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index