Search form

Markus 10:13

Jesus seën kindertjies

(Ook Matt 19:13-15; Luk 18:15-17)

13Die mense het kindertjies na Jesus toe gebring sodat Hy aan hulle kon raak, maar die dissipels het met hulle geraas.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index