Search form

Markus 10:17

Geld en rykdom

(Ook Matt 19:16-30; Luk 18:18-30)

17Toe Jesus verder wou gaan, het iemand na Hom toe gehardloop. Hy het gekniel voor Jesus en hy het vir Jesus gesê: “U is ’n goeie leermeester. Sê vir my wat moet ek doen om die ewige lewe te kry.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index