Search form

Markus 10:6-9

6-9Maar as God ’n man en ’n vrou saamgebind het, dan mag hulle nie skei nie. God wat in die begin alles gemaak het, het die mense so gemaak dat hulle mans en vroue is.

“Daarom sal ’n man weggaan

van sy pa en sy ma,

en hy sal saam met sy vrou lewe,

en hulle twee sal soos

een mens wees.

“Daarom is hulle nie meer twee mense nie, maar een.”

10Later, toe hulle weer terug in die huis was, het die dissipels vir Jesus uitgevra oor wat Hy gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index