Search form

Markus 11:17

17Jesus het begin om vir die mense te leer en Hy het gesê in die Ou Testament is geskryf:

“God het gesê: Die mense sal sê

my tempel is ’n plek

waar al die volke mag bid.

Maar julle het dit verander,

dit is nou ’n plek

waar diewe bymekaarkom.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index