Search form

Markus 11:18

18Die priesterleiers en die skrifgeleerdes het gehoor wat gebeur het. Hulle wou ’n plan maak om Jesus dood te maak. Maar hulle was bang vir Hom, want die mense het baie gehou van wat Jesus vir hulle geleer het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index