Search form

Markus 12:13

Aan wie die mense belasting moet betaal

(Ook Matt 22:15-22; Luk 20:20-26)

13Die Fariseërs en Herodiane het ’n paar mense na Jesus toe gestuur. Hulle wou hê Jesus moet iets sê wat verkeerd is, hulle wou hê Hy moet probleme kry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index