Search form

Markus 12:16

16Hulle bring toe vir Jesus ’n silwer geldstuk en Hy vra vir hulle: “Wie se kop en wie se naam is op hierdie geld?”

Hulle het vir Hom gesê: “Dit is die keiser se kop en sy naam.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index