Search form

Markus 12:36

36Dawid self het gesê wat die Heilige Gees vir hom gesê het:

“Die Here het vir my Here,

die Koning, gesê:

Sit hier langs My,

op die belangrikste plek.

Ek sal jou vyande voor jou laat buig

en jy sal jou voete op hulle sit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index