Search form

Markus 12:37

37“Dawid self noem die Christus ‘Here.’ Hoe kan die Christus dan Dawid se seun wees?”

Die groot klomp mense het graag na Jesus geluister.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index