Search form

Markus 12:38

Jesus waarsku die mense teen die godsdienstige leiers

(Ook Matt 23:1-2,6-7,14; Luk 20:45-47; 11:39-52)

38Toe Jesus vir hulle geleer het, het Hy gesê: “Pasop vir die skrifgeleerdes. Hulle wil graag met deftige klere rondloop en hulle wil hê almal moet hulle groet op die plekke in die stad waar die mense bymekaarkom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index