Search form

Markus 13:3

Mense sal baie swaar kry

(Ook Matt 24:3-9,13; 10:17-22; Luk 21:7-17,19; 12:11-12)

3Jesus het op die Olyf-berg naby die tempel gaan sit. Petrus, Jakobus, Johannes en Andreas het Hom begin uitvra toe hulle alleen by Hom was. Hulle het vir Jesus gevra:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index