Search form

Markus 14:1

Die leiers van die volk maak planne om Jesus dood te maak

(Ook Matt 26:2-5; Luk 22:1-2)

1Dit was twee dae voor die Paasfees en die Fees van die Ongesuurde Brood. Die priesterleiers en die skrifgeleerdes het skelm planne probeer maak om Jesus te vang en dood te maak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index