Search form

Markus 14:27

Petrus sal sê hy ken nie vir Jesus nie

(Ook Matt 26:31-35; Luk 22:33-34; Joh 13:37-38)

27Jesus het vir sy dissipels gesê: “Julle almal sal ophou om in My te glo. Die profeet Sagaria het geskryf:

“God het gesê: Ek sal

die skaapwagter doodmaak,

en die skape sal weghardloop

na al die kante toe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index