Search form

Markus 14:3

’n Vrou gooi lekkerruik-olie op Jesus se kop

(Ook Matt 26:6-13; Luk 7:36-39,44-47; Joh 12:3-5,7-8)

3Jesus het in Betanië in die huis van Simon die melaatse man geëet. Daar kom toe ’n vrou en sy het ’n mooi klip-kruikie gehad. In die kruikie was daar baie duur lekkerruik-olie. Sy het die kruikie oopgebreek en sy het die olie op Jesus se kop uitgegooi.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index