Search form

Markus 15:1

Pilatus sê die soldate moet vir Jesus kruisig

(Ook Matt 27:1-2,11-18,20-23,26; Luk 23:1,3,9-10,18-25; Joh 18:28,33,37,39-40; 19:16)

1Vroeg die volgende oggend het die priesterleiers ’n vergadering van die hele Joodse Raad gehou. Die familieleiers en die skrifgeleerdes was ook daar. Hulle het Jesus met boeie vasgemaak en hulle het Hom weggevat en vir Pilatus gegee sodat hy vir Jesus kon straf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index