Search form

Markus 15:20

20Nadat hulle Jesus klaar gespot het, het hulle die pers klere uitgetrek en hulle het Jesus se eie klere vir Hom aangetrek.

Die soldate kruisig vir Jesus

(Ook Matt 27:31-44; Luk 23:26,33-35,38-39; Joh 19:17-19)

Die soldate het Jesus weggevat sodat hulle Hom kon kruisig.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index