Search form

Markus 15:34

34Omtrent drie-uur het Jesus baie hard geroep: “Eloï, Eloï, lema sabagtani?”

Dit beteken “My God, my God, hoekom het U My gelos?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index