Search form

Markus 15:42

Josef van Arimatea sit Jesus se liggaam in ’n graf

(Ook Matt 27:57-61; Luk 23:50-55; Joh 19:38,40-42)

42Dit was Vrydag, die dag toe die Jode alles gereedgemaak het vir die Sabbatdag. Dit was al laat en amper aand.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index