Search form

Markus 15:46

46Josef het ’n stuk lap gekoop. Hy het Jesus se liggaam van die kruis afgehaal en Hom in die lap toegedraai. Hy het die liggaam in ’n graf gesit wat hulle in ’n rots gekap het. Hy het ’n groot klip voor die graf gerol.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index