Search form

Markus 16:9

Jesus verskyn aan mense

(Ook Matt 28:9-10,16-20; Luk 24:10-11,13-43,50-51; Joh 20:14-29)

9Jesus het vroeg die Sondag-oggend weer begin lewe. Hy het eerste aan Maria Magdalena verskyn. Dit is die vrou uit wie Jesus voorheen sewe duiwels uitgejaag het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index