Search form

Markus 2:1

Jesus maak ’n verlamde man gesond

(Ook Matt 9:1-8; Luk 5:17-26)

1’n Paar dae later het Jesus weer in die stad Kapernaum gekom. Die mense het gehoor dat Hy by die huis is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index