Search form

Markus 2:13

Jesus roep vir Levi

(Ook Matt 9:9-13; Luk 5:27-32)

13Jesus het weer na die see gegaan. Baie mense het aangehou om na Hom toe te kom, en Hy het vir hulle geleer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index