Search form

Markus 3:20

Die skrifgeleerdes sê Jesus is Beëlsebul

(Ook Matt 12:22-26,29-32; Luk 11:14-15,17-23; 12:10)

20Daarna het Jesus huis toe gegaan. Daar het weer so baie mense bymekaargekom dat Hy en sy dissipels nie kon eet nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index