Search form

Markus 3:31

Jesus se ma en sy broers

(Ook Matt 12:46-50; Luk 8:19-21)

31Jesus se ma en sy broers het na Hom toe gekom. Hulle het buite bly staan, en hulle het ’n boodskap na Hom toe gestuur om Hom te roep.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index