Search form

Markus 3:7

Baie mense kom na Jesus toe

(Ook Matt 12:15-16; 4:25; Luk 6:17-19)

7Jesus en sy dissipels het teruggegaan na die see en ’n klomp mense van die provinsie Galilea het saam met Hom gegaan. Daar het ook baie mense van die provinsie Judea gekom,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index