Search form

Markus 4:1

Die gelykenis van die saaier

(Ook Matt 13:1-9; Luk 8:4-8)

1Jesus het weer vir die mense langs die see begin leer. Daar het ’n groot klomp mense na Hom toe gekom en hulle het by Hom kom staan. Daarom het Jesus in ’n boot geklim wat in die water gelê het, en Hy het gaan sit. Al die mense het op die strand langs die water gestaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index