Search form

Markus 4:10

Jesus sê hoekom Hy gelykenisse vertel

(Ook Matt 13:10-11,13; Luk 8:9-10)

10Later was Jesus alleen. Die twaalf dissipels en die ander mense by Hom het vir Hom gevra wat die gelykenisse beteken.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index