Search form

Markus 4:12

12Ek vertel vir hulle die gelykenisse

“want Ek wil hê hulle moet

kyk en kyk

maar niks sien nie,

en hulle moet hoor en hoor

maar niks verstaan nie.

As die ander mense

dit verstaan het,

dan sou hulle begin lewe het

soos God wil hê,

en dan sou God hulle sonde

vergewe het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index