Search form

Markus 4:13

Jesus sê wat die gelykenis van die saaier beteken

(Ook Matt 13:18-23; Luk 8:11-15)

13Jesus sê toe vir sy dissipels: “Verstaan julle nie hierdie gelykenis nie? As julle dit nie verstaan nie, dan sal julle die ander gelykenisse nog minder verstaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index