Search form

Markus 4:21

Die dissipels moet goed luister na die boodskap van God

(Ook Matt 5:15; 10:26; 7:2; 13:12; Luk 8:16-18; 11:33)

21Jesus het ook vir hulle gesê: “Niemand sit ’n lamp onder ’n emmer of onder ’n bed nie. Nee! ’n Mens sit ’n lamp op die lampstaander.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index