Search form

Markus 5:21

Jesus maak ’n dogtertjie en ’n vrou gesond

(Ook Matt 9:18-26; Luk 8:40-44,48,52-56)

21Daarna het Jesus weer in die boot na die ander kant van die see gegaan. ’n Klomp mense het daar langs die see by Hom bymekaargekom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index