Search form

Markus 5:35

35Jaïrus was ’n hoof van die sinagoge. Daar het mense van sy huis na hom toe gekom. Jesus was besig om met die vrou te praat, en toe sê die mense vir Jaïrus: “Jou dogter is dood. Hoekom pla julle nog die Meneer?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index