Markus 6:14
Koning Herodes maak vir Johannes die Doper dood
(Ook Matt 14:1-12; Luk 9:7-9; 3:19-20)
14Al die mense het oor Jesus gepraat, daarom het koning Herodes ook van Hom gehoor. Party mense het gesê: “Jesus is Johannes die Doper. Johannes het gesterf, maar hy lewe weer. Daarom doen hy wonderwerke.”