Search form

Markus 6:30

Die apostels kom terug

(Ook Luk 9:10-11; Matt 14:12-13; Joh 6:1-2)

30Die apostels het teruggekom na Jesus toe en hulle het vir Hom alles vertel wat hulle gedoen het en wat hulle vir die mense geleer het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index