Search form

Markus 6:35

Jesus gee vir 5 000 mense kos

(Ook Matt 14:13-21; Luk 9:10-17; Joh 6:1-13)

35Dit het laat geword, en Jesus se dissipels het na Hom toe gekom. Hulle het vir Hom gesê: “Hierdie plek is ver van ’n stad en dit is al laat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index