Search form

Markus 6:38

38Jesus het vir hulle gevra: “Hoeveel brood het julle? Gaan kyk.”

Die dissipels het gaan kyk en hulle sê toe vir Jesus: “Ons het vyf brode en twee visse.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index