Search form

Markus 6:6

6Jesus was verbaas omdat die mense nie in Hom geglo het nie.

Jesus stuur die twaalf dissipels om te gaan preek

(Ook Matt 9:35; 10:1,7-11,14; Luk 9:1-6)

Jesus het aangehou om in elke stad daar naby vir die mense te leer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index