Search form

Markus 6:8

8Jesus het vir hulle gesê hulle mag niks saamneem wanneer hulle gaan nie. Hulle mag net ’n kierie saamneem, maar nie kos, of ’n rugsak, of geld in hulle beursies nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index