Search form

Markus 7:2

2Die Fariseërs en die skrifgeleerdes het gesien party van die dissipels van Jesus het hulle kos met onrein hande geëet. Dit beteken hulle het nie hulle hande eers op ’n spesiale manier gewas nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index